Tuesday, February 04, 2014

die fotograafeetjie | Fotograafeetjie

die fotograafeetjie | Fotograafeetjie



Aan die HEELAL daarbuite, AANGENAME KENNIS! Ek is Hanri Human!

‘n Kortgat, blondekop, stadsmeisie van Pretoria, met ‘n oog vir foto’s en ‘n hart vir mense….

Hulle noem my nie verniet die Fotograafeetjie nie-

Sodra ek agter my kamera inklim, Begin die “MAGIC”!

Dit is vir my uiters belangrik om JOU so gemaklik as moontlik te laat voel-